
Spoiler alert: ons trou
Riaan&Samantha
Samantha het ja gesê. Riaan ook — gelukkig. Julle is genooi: kom kuier, eet lekker en vier saam met ons!
Saterdag 28 November 2026
Hartbeespoort, Suid-Afrika
Nog net
Riaan & Samantha
Die Besonderhede
Ons kan nie wag om saam met julle die dag te vier nie. Hier is alles wat julle moet weet.
Seremonie
15:00 vir 15:30
Ou Apostoliese Kerk
18 Madeleine Rd, Ifafi, Hartbeespoort, 0260
Bekyk op kaartKleredrag
Formeel
Goed om te weet
Kontantkroeg
'n Kontantkroeg sal beskikbaar wees. Ongelukkig word geen eie drankies by die onthaal toegelaat nie.
Geskenke
As julle graag iets wil gee, sal vouchers of 'n klein bydrae baie waardeer word.
Kinders
Kinders is welkom. Dui asseblief op die RSVP aan indien julle kinders saambring en hoe oud hulle is.
Plekke
Die seremonie is in Hartbeespoort en die onthaal is in Brits.
Laat weet ons
RSVP
Laat weet asseblief voor1 September 2026of julle daar sal wees.





